Die Belydenis

Tekst
Loe katkendit
Märgi loetuks
Kuidas lugeda raamatut pärast ostmist
Raamatu kirjeldus

Die ontdekking van 'n dooie baba in 'n skuur op 'n Amiese plaas in Amerika dreig om 'n jong vrou se lewe te verwoes.Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, 'n ongetroude Amiese meisie wat glo die pasgeborene se ma is, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie.Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, 'n ontnugterde advokaat, na familie wat in dieselfde streek woon om haar kop skoon te maak. Haar tannie is verwant aan Katie en kort voor lank stem Ellie teensinnig in om Katie te verdedig.Ellie word as Katie se toesighouer aangestel terwyl sy op borgtog is en moet boonop by die Fishers intrek. Om Katie te verdedig, moet Ellie haar nie net diep ingrawe in 'n wêreld wat radikaal van haar eie verskil nie, maar ook 'n manier vind om Katie volgens háár verwysingsraamwerk te verstaan.Wanneer 'n man uit haar verlede weer sy verskyning maak, word Ellie terselfdertyd gedwing om haar eie vrese en begeertes te konfronteer.Uit die pen van die gewilde skrywer van

My Sister's Keeper verskyn dié boeiende verhaal van twee vroue . . . en een geheim.

Täpsemad andmed
Vanusepiirang:
0+
ISBN:
9781868429998
Tõlkija:
Daniel Hugo
Kirjastaja:
Jonathan Ball
Raamat Jodi Picoult "Die Belydenis" — laadige alla epub või lugege tasuta. Kirjutage kommentaare ja ülevaateid, hääletage oma lemmiku poolt.

Отзывы

Сначала популярные

Оставьте отзыв