Основной контент книги Verbrand Vet Vinnig
Tekst

Maht 90 lehekülgi

0+

Verbrand Vet Vinnig

Die-Lae-GI-Dieetplan vir Aftwisselende Dae
Pole saadaval
Seda raamatut ei müüda teie riigis. Kui teil on VPN sisse lülitatud, palun lülitage see välja

Raamatust

Jy hoef dit nie elke dag te volg nie. Die meeste mense is geprogrammeer om gewig op te tel, veral om die middel, maar jy kan jou eie «skraal gene» aanskakel met twee eenvoudige veranderinge aan jou dieet en oefenprogram van agt minute. Verbrand Vet Vinnig kombineer hierdie drie geheime tot gewigsverlies – dieet op afwisselende dae lae-GL(glukemiese lading)dieet en oefenprogram wat vet verbrand -in een supermaklike en hoogs doeltreffende plan. Die resultaat is dat jy vinnig vet verloor deur al om die ander dag minder te eet. Wat jy eet, is net so belangrik as hoeveel en wanneer jy eet. Hierdie lae-GL (glukemiese lading) dieet sny jou behoefte om insulien te maak uit, wat op sy beurt weer gene aanskakel wat jou help om vinnig vet te verbrand. Saam met eenvoudige oefenprogram van agt minute, saamgestel deur die kenner Kate Staples, voormalige Gladiator en atleet, sal jy vinnig vet om jou maag verloor en binne dae maerder lyk. En om dit maklik te maak, kan jy kyk hoe Kate die oefeninge aanlyn demonstreer. Verbrand Vet Vinnig is die maklikste en vinnigste manier om gewig te verloor, goed te lyk en gesonder te wees – sonder om elke dag daarby te hou.

Žanrid ja sildid

Logi sisse, et hinnata raamatut ja jätta arvustus
Raamat Patrick Holford «Verbrand Vet Vinnig» — laadi alla epub formaadis või loe veebis. Jäta kommentaare ja arvustusi, hääleta lemmikute poolt.
Vanusepiirang:
0+
Ilmumiskuupäev Litres'is:
07 november 2024
Objętość:
90 lk
ISBN:
9780908387984
Kustija:
Õiguste omanik:
Bookwire
Audio
Keskmine hinnang 4,2, põhineb 537 hinnangul
Tekst, helivorming on saadaval
Keskmine hinnang 4,7, põhineb 332 hinnangul
Mustand, helivorming on saadaval
Keskmine hinnang 4,8, põhineb 90 hinnangul
Audio
Keskmine hinnang 4,6, põhineb 769 hinnangul
Mustand
Keskmine hinnang 4,7, põhineb 25 hinnangul
18+
Tekst
Keskmine hinnang 4,8, põhineb 210 hinnangul
Tekst, helivorming on saadaval
Keskmine hinnang 4,7, põhineb 3 hinnangul
Tekst
Keskmine hinnang 0, põhineb 0 hinnangul
Tekst
Keskmine hinnang 0, põhineb 0 hinnangul