Основной контент книги Alleen Onder Die Maan
Tekst
Maht 180 lehekülge
Alleen Onder Die Maan
autor
Wllem Krog
€10,49
Raamatust
Nadat die ekonomie amper in duie stort, word die Suid-Afrikaanse regering gedwing om die land met 'n buitelandse rekenaarstelsel te regeer. Die rekenaarstelsel werk op kunsmatige intelligensie en reguleer feitlik elke aspek van mense se lewens. Selfs hofsake word deur 'n rekenaar behartig.In hierdie distopiese wêreld is alles afhanklik van jou SOMSS-telling (System of Moral and Social Suitability). Dit bepaal waar jy mag woon, watter kos jy by People Eats mag bestel en hoe gereeld jy met People Move mag ry. Responsible Citizenship Learning, 'n verpligte SOMMS-module, leer jou die land se geskiedenis... Edasi
Logi sisse, et hinnata raamatut ja jätta arvustus
Raamat Wllem Krog «Alleen Onder Die Maan» — loe tasuta raamatu katkendit veebis. Jäta kommentaare ja arvustusi, hääleta lemmikute poolt.
Vanusepiirang:
0+Ilmumiskuupäev Litres'is:
07 november 2024Objętość:
180 lk ISBN:
9781776190126Kustija:
Õiguste omanik:
Bookwire